Skip to content

Gebruik jou Godgegewe talente en passie om vervolgde Christene te ondersteun.
Teken in

Gebruik jou Godgegewe talente en passie om vervolgde Christene te ondersteun.
Teken in

Gebruik jou Godgegewe talente en passie om vervolgde Christene te ondersteun.
Teken in

Ons het ʼn wonderlike groep fondsinsamelaars wat hul unieke talente en passies gebruik om vervolgde Christene te ondersteun.

Jy kan ook deel wees van hierdie beweging. Ongeag of jy ʼn atleet, bakker of kunstenaar is – of bloot iemand wat ʼn verskil wil maak – daar is ʼn manier vir jou om te help. Ongeag jou ouderdom of agtergrond, jou passie het die krag om lewens te verander.

Hou jy van sport? Word ʼn BibleGiver en gebruik jou atletiese talente om ʼn impak te maak!

Dalk hou jy nie van sport nie, maar is passievol oor iets anders? Sluit aan by MyProject4Them – ʼn ruimte waar enige passie kan help om lewens te verander.

Jou passie het die krag om lewens te verander!
Vind meer uit

Volg 4Them op Instagram of Facebook om te weet wanneer 'n nuwe uitdaging bekendgestel word.

Word 'n
Doen 'n
Neem deel aan

BibleGiver-atleet

Is jy passievol oor sport? Hardloop, fietsry, swem, ens – wat ook al jou sport is.

BibleGiver-atleet

Is jy passievol oor sport? Hardloop, fietsry, swem, ens – wat ook al jou sport is.

Kies jou sport en neem deel vir hulle!

Volg hierdie eenvoudige stappe

1
Registreer

Teken hieronder in.

2
Kies 'n wedloop

Kies en skryf in vir enige wedloop waaraan jy wil deelneem.

3
Kry borge

Vra vriende, familie of jou kerk om jou te ondersteun.

4
Oefen

Berei goed voor en versprei die woord!

5
Wedloop

Hardloop doelgerig, wetende dat jy ʼn verskil maak.

Raak aktief vir my vervolgde familie

Borg 'n atleet vir my vervolgde familie

  • This field is hidden when viewing the form
  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Borg Nou”-knoppie klik.

MyProject4Them

Gebruik jou kreatiwiteit en gawes om bewustheid, gebed en ondersteuning vir hulle te verhoog.

MyProject4Them

Gebruik jou kreatiwiteit en gawes om bewustheid, gebed en ondersteuning vir hulle te verhoog.

MyProject4Them

Gebruik jou kreatiwiteit en gawes om bewustheid, gebed en ondersteuning vir hulle te verhoog.

Doen 'n projek vir hulle. Maak 'n verskil vir hulle.

God het aan ons unieke gawes en talente gegee.

Gebruik dit gerus om terug te gee aan ons vervolgde familie in Christus.

Gebruik jou kreatiwiteit en gawes om bewustheid, gebed en ondersteuning vir hulle te verhoog.

Daar is 'n projek vir almal!

Al wat dit verg, is ʼn bietjie verbeelding en kreatiwiteit.

Is jy Sportief

Indien wel, wat van die volgende…

  • Doen ʼn geborgde wedloop, reël ‘n pretloop of fiksheidsuitdaging

Is jy 'n Buitelug-entoesias

Indien wel, wat van die volgende…

  • Doen n staptog of wandeling in die natuur en nooi vriende saam

Is jy 'n Bakker

Indien wel, wat van die volgende…

  • Bak, maak en verkoop konfyt, koek, beskuit en ander lekkernye

Is jy 'n Grapjas

Indien wel, wat van die volgende…

  • Reël ʼn konsert of iets waar mense hulle talente met ander kan deel

Is jy Dapper

Indien wel, wat van die volgende…

  • Doen ʼn uithouvermoë-uitdaging en nooi ander om dieselfde te doen

Is jy 'n Kosliefhebber

Indien wel, wat van die volgende..

  • Hou ʼn teepartytjie,bedryf ʼn kosstalletjie of hou ʼn gemeente-ete vir fondse

Is jy Handig of kunstig

Indien wel, wat van die volgende…

  • Verkoop handgemaakte items, hou ʼn kunsvlytmark of bied ʼn mini-werkswinkel aan

Is jy Kreatief

Indien wel, wat van die volgende…

  • Verkoop jou kuns, bied ʼn opvoering aan of ontwerp digitale skeppings om fondse in te samel

Hierdie is net ʼn paar idees om jou kreatiwiteit te laat vloei.

Wat ook al jou talent of passie is, daar is ʼn projek wat vir jou wag om ʼn verskil te maak!

Gebruik wat jy het vir 'n doel.

Begin jou projek. Samel fondse in. Versterk vervolgde Christene.

Hoe om in te skryf

1
Registreer

Klik hier om te registreer.

2
Besluit oor jou projek

Kies ʼn prettige, impakvolle aktiwiteit wat met jou passie ooreenstem om fondse in te samel.

3
Berei goed voor en voer dit uit

Beplan, kry enige materiaal wat jy benodig en neem aksie!

4
Maak 'n kort 30-sekonde video

Inspireer ander met jou projek en deel waarom dit saak maak.

Hoe ons kan help

1
Idee-generering

Deel jou projek met ons en ons sal ondersteuning bied waar ons kan.

2
Navorsing- en bemarkingsondersteuning

Ons sal jou help om die regte inligting te verkry om aan jou ondersteuners te stuur.

3
Veldtogsamestelling

Indien nodig, kan ons jou help om ʼn aanlyn-veldtog saam te stel om fondse in te samel.

4
Bemarking op sosiale media

Ons kan jou ook help met 4THEM logo’s!

5
Handelsmerk

Ons kan jou help om jou 30-sekonde video met ons handelsmerk te merk.

Registreer vir my Project4THEM

Uitdagings

Ons stel soms opwindende uitdagings bekend om spesifieke projekte of streke te ondersteun of bewustheid te verhoog. Dis ʼn prettige en kreatiewe manier om vervolgde Christene te ondersteun.
Sluit aan, nooi jou vriende en wees deel van iets betekenisvol!
Back To Top
No results found...