Skip to content

Versterk En Beskerm Die Volgende Generasie Gelowiges

Jou Geskenk van Hoop kan help om die volgende generasie gelowiges te versterk en te beskerm deur aan hulle broodnodige geskenke (soos Bybels, klere of skoolbenodigdhede) te gee, hulle te help om Christelike byeenkomste by te woon en om hul opvoeding voort te sit.

**Vrywaring: Elke geskenk in hierdie kalender verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke bedieningsarea. Die geskenkbedrae is voorbeelde van projekte binne die groter pakket, en jou spesifieke geskenk sal aan hierdie pakket (bedieningsarea, streek) gaan. Indien enige pakket ten volle befonds is, sal ons jou geskenk aanwend waar die nood die grootste is. Verteenwoordigende foto is gebruik vir sekuriteitsredes

Back To Top
Soek