Skip to content

Wat gebeur met Christene in die Paastyd?

Debbie (tweede van regs), ’n sesjarige meisie van Sri Lanka, en haar 24-jarige tannie, Rebekah (heel links), is albei baie erg beseer tydens die Paassondag-bomaanvalle in Sri Lanka in April 2019. Danksy die hulp van hul wêreldwye familie in Christus kon hulle egter uit die trauma opstaan en sing hulle vandag liedere van hoop.

Jou geskenk sal hoop bring vir vervolgde Christene wat in hierdie tyd soveel verdrukking ervaar.

Indien meer fondse vir hierdie veldtog ingesamel word as wat nodig is,
sal fondse aangewend word in ‘n ander bedieningsarea van groot nood.
Back To Top
Soek