Skip to content

As kerkverteenwoordiger sal jy die skakel by jou kerk wees vir enigiets wat Geopende Deure betref. Jy sal die kerk op hoogte hou van die jongste nuus, hulpbronne en veldtogte om hulle te help bid en te reageer. Al wat jy nodig het, is ʼn hart vir ons vervolgde familie en die gretigheid om ʼn verskil te maak – ons sal die res voorsien. Voltooi asb. die onderstaande vorm om aansoek te doen

Back To Top
Soek