Skip to content

Met ons jeugfokus-nuusbrief, DIE PRYS, wat ‘n nuwe hoofstuk begin, het ons aanlyn beweeg! Oor die afgelope 10 jaar het ons talle kosbare stories gedeel van kinders en jongmense wat Jesus volg in die moeilikste plekke ter die wêreld.

Ons wil graag met jou ‘connect‘, en aanhou om stories uit die vervolgde Kerk met jou te deel!

Voeg 064 867 4730 op jou Whatsapp-kontaklys en stuur “jou naam + Afr/Eng” in ʼn Whatsapp-boodskap om inspirerende nuus en stories van die vervolgde Kerk te ontvang.

990b7d2c2904f8cd9bc884d3eed6d003

Nooi een van ons verteenwoordigers om jou skool, kerk of jeuggroep te kom besoek deur die vorm hieronder te voltooi.

Stuur gerus ‘n epos na [email protected] vir enige verdere inligting

Back To Top
Soek