Skip to content

Nuwe hoop en 'n nuwe toekoms begin hier

MAroela LP

Jou geskenk vandag kan kinders en ander vervolgde gelowiges in die Midde-Ooste help om in hul geloof te groei.

  • Elke R247 kan aan ‘n kind ‘n spesiale Bybel voorsien wat hom/haar in hul geloof sal help groei.
  • Elke R964 kan voedsel en mediese ondersteuning bied aan gelowiges wat sukkel om te oorleef.
  • Elke R2 450 kan ‘n maand se huurgeld van ‘n vervolgde Christen betaal en aan hulle ‘n veilige plek bied om te bly.
Back To Top
Soek