Skip to content

Help om die geloof van Christene in Noord-Korea te volhou – waar geloof die meeste kos!

Hierdie jaar gee die Wêreld waarnemingslys vir ons ʼn harde boodskap: dit raak gevaarliker om geloof in Jesus te hê. Tog, afgesien van hierdie uitdagings, bly hulle toegewyd om die lig vir die wêreld te wees in ʼn plek waar dit die moeilikste is om ʼn Christen te wees.

Jou hulp maak dit vir Geopende Deure moontlik om deur netwerke in China meer as 60 000 Noord-Koreaans geheime gelowiges aan die lewe te hou, en om die Evangelie met ander te deel.

Dankie dat jy vandag ʼn geskenk biddend oorweeg om die geloof van ons broers en suster te help versterk en onderhou, afgesien van die skerp teenkanting wat hulle daagliks in die gesig staar. Jy maak waarlik ʼn verskil waar geloof die meeste kos. En soos ons weet – Jesus is dit werd.

*Verteenwoordigende foto gebruik vir sekuriteitsredes

Geskenke word aangewend waar dit die meeste benodig word regoor die wêreld – dankie!

Back To Top
Soek