Word 'n Frontlinie Vennoot deur 'n debietorder te teken
Die maklikste manier om op ʼn gereelde basis ʼn donasie te maak, en by ons aan te sluit in die getroue versterking van die vervolgde Kerk, is deur middel van ʼn debietorder.
Word ʼn Geopende Deure Frontlinie Vennoot deur die vorm hieronder in te vul:
Ons Bankbesonderhede
ABSA Tjekrekening
Open Doors – Geopende Deure
Rekeningnommer: 160 340 568
Takkode: 632005
Nedbank Besigheidsrekening
Open Doors – Geopende Deure
Rekeningnommer: 113 750 4552
Takkode: 198765
In Namibië
Nedbank – Windhoek
Open Doors Namibia
Rekeningnommer: 1 2000 23847 1
Takkode: 461609