Skip to content

Help om die vervolgde Kerk vir nog 50 jaar te ondersteun.

Terwyl die pandemie voortwoed en tot hul vervolging bydra, bly ons visie om ʼn veerkragtige vervolgde Kerk te dien wat getrou die Groot Opdrag uitvoer. Dit is ʼn langtermynvisie, wat van ons verg om oor die lang termyn by hulle te staan.

Nadat hy noodleniging vanaf Geopende Deure ontvang het, sê Clement* van SAR: “Julle is die kraaie vir ons as Christene… Toe Elia deur Isebel vervolg is, het God hom onthou deur ʼn kraai te stuur om hom te voed.”

Ons moet die kraaie wees!

Solank as wat daar ʼn Kerk is, sal daar vervolging wees. So ons het nodig om daar te wees om ons vervolgde familie te ondersteun sodat die lig van Christus kan aanhou om in hul lande te skyn. Jy kan ons help om vir die volgende 50 jaar daar te wees vir ons vervolgde familie, ongeag watter pandemie, oorlog, ekstremisme of ander planne die vyand het.

Bid asseblief en oorweeg dit om vandag ’n spesiale geskenk bo en behalwe jou maandelikse verbintenis te gee om ons groeiende werk te ondersteun. Bykomend tot die wêreldwye Covid-19-verligting, sal jou spesiale geskenk help om meer gelowige met Bybels en Christelike literatuur te bereik, meer kinders met noodsaaklike Christelike opleiding, meer gelowiges wat verhongering in die gesig staar en meer slagoffers van gewelddadige vervolging.

  • Hidden
  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Skenk Nou”-knoppie klik
  • Hidden
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

*Geskenke sal aan die dringendste Geopende Deure-projekte regoor die wêreld toegeken word.

*Name is weens sekuriteitsredes verander

Back To Top
Soek