Dankie dat jy aan vervolgde Christene wys dat hulle nie alleen is nie. Jou geskenk sal geheime gelowiges bemoedig wat tronkstraf en vervolging vir hul geloof in die gesig staar. Jy kan die krag van jou pen gebruik om ʼn bemoedigende boodskap aan hulle te skryf. Besoek https://www.opendoors.org.za/afr/writing/middle-east/
Dankie.