Skip to content

Die geheime polisie het druk op Taher* geplaas om die name van sy Christen-vriende neer te pen. Hy het dapper geweier.

Hy het eerder sy pen gebruik om bemoedigende boodskappe aan toekomstige Christen-gevangenes op sy sel se muur te skryf. Geheime gelowiges staar groot gevaar in die gesig. Hulle benodig ons bemoediging.

Jou ondersteuning sal aan vervolgde gelowiges wys dat hulle nooit  alleen is nie.

 

Gee en bid asseblief vandag.

Elke R290 kan ons help om ons aanlynplatform te dryf wat soekende individue in die Midde-Ooste meer van God se waarhede leer soos dit in Sy Woord staan. Baie soekendes raak verder betrokke en word deel van die groeiende Kerk in die Midde-Ooste.

Elke R620 kan een geheime gelowige wat na ʼn buurland gevlug het met praktiese en geestelike hulp by ʼn Christen-gemeenskapsentrum ondersteun.

Elke R 1370 kan aanlynopleiding voorsien aan tien geheime kerkleiers om hulle leierskapsvaardighede te ontwikkel sodat hulle hul kerke beter kan dissipel.

*Naam weens sekuriteitsredes verander.

Back To Top
Soek