Skip to content

Bring hoop vir Christene in gevaar namate geweld in Afrika styg

Geweld teenoor Christene het regoor Afrika toegeneem. Maar vir Christene soos Hajaratu, wat alles verloor het toe ekstremiste haar dorpie aangeval het, het hoop ook toegeneem. Omdat Christus opgestaan het – en omdat mense soos jy genoeg omgee om in te tree.

Jou geskenk hierdie Paasfees sal hoop laat spruit vir vervolgde Christene in noordelike Nigerië.

Bid en gee asseblief vandag.

  • Elke R490 kan traumasorg voorsien aan een slagoffer van uiterste geweld.
  • Elke R705 kan ʼn Christen-familie van vyf voorsien van kos vir ’n maand nadat hulle van hul huis moes vlug.
  • Elke R1 500 kan help om ʼn kerklidmaat as ʼn berader op te lei wat talle ander vervolgde Christene met trauma kan help.
Indien meer fondse vir hierdie veldtog ingesamel word as wat nodig is, sal fondse aangewend word in ‘n ander bedieningsarea van groot nood.
Back To Top
Soek