Skip to content
African woman with mask

Regoor Afrika is daar al hoe meer geweld teenoor Christene, maar vir Christene soos Hajaratu, wat alles verloor het toe ekstremiste haar dorpie aangeval het, is daar ook meer hoop. Dit is omdat Christus opgestaan het – en ook omdat mens soos jy genoeg omgee om op te tree.

Hajaratu bedank jou: “Ek sê baie dankie aan jou.” Die geskenk wat jy gegee het sal ander, wat ook soos sy gely het, help om hul lewens, hul geloof en hul hoop te herbou na die trauma wat hulle beleef het.

Jou geskenk hierdie Paasfees sal hoop laat spruit vir vervolgde Christene in Noordelike Nigerië.

Gee & bid asseblief vandag.

Elke R490 kan trauma sorg voorsien aan een slagoffer van uiterste geweld.

Elke R705 kan ʼn Christen-familie van vyf, van wat van hul huis moes vlug, van kos voorsien vir ’n maand.

Elke R1 500 kan help om ʼn kerk lidmaat as ʼn berader oplei, wat self weer baie ander vervolgde Christene met hul trauma kan help.

Back To Top
Soek