Skip to content

“Julle het nog nooit ons gesigte gesien nie en julle ken ook nie ons name nie, maar julle het ons lief,” sê ʼn geheime gelowige van Noord-Korea.

Dit is waar. Julle sal ons nooit ontmoet nie, maar tog kan jy ʼn geheime gelowige wys dat God hulle lief het. Jy kan hulle wys dat selfs al voel hulle alleen, behoort hulle aan ʼn familie. ʼn Familie wat omgee, bid en vir hulle voorsien, selfs terwyl die Geopende Deure 2021 Wêreldwaarnemingslys wys dat uiterste vervolging om die wêreld toeneem.

Staan asseblief saam met geheime gelowiges vir die lang duur. Bid en gee vandag.

  • Elke R280 kan kos, medisyne en skuiling vir ʼn Noord-Koreaanse gelowige bied wat van uiterste vervolging vlug.
  • Elke R650 kan ʼn Bybel aan vyf gelowiges gee in ʼn land waar Christene uiterste vervolging verduur.
  • Elke R1 350 kan ʼn Noord-Koreaanse gelowige wat van uiterste vervolging vlug, toegang tot ʼn skuilhuis gee en noodleniging bied.
Indien meer fondse vir hierdie veldtog ingesamel word as wat nodig is, sal fondse aangewend word in ‘n ander bedieningsarea van groot nood.
Back To Top
Soek