Skip to content

STEEK HOOP AAN HIERDIE KERSFEES

Dankie vir jou ruimhartige ondersteuning vir die kinders van die vervolgde Kerk. Dit is te danke aan mense soos jy dat Christene om die wêreld weet dat hulle  nie alleen is nie.

“Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in dieduisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.” Johannes 8:12

Foto image

Indien meer fondse ingesamel word as wat vir hierdie versoek benodig word, sal jou geskenk gebruik word om vervolgde Christene te versterk waar hulp dringend nodig is.

Back To Top
Soek