Word 'n Frontlinie Vennoot deur ʼn debietorder te teken
Die gerieflikste manier om op ʼn gereelde basis ʼn donasie te maak, is deur middel van ʼn debietorder. ʼn Debietorder van R50 ʼn maand kan ʼn Kinderbybel in die hand van ʼn vervolgde gelowige plaas in ʼn geslote land. Teen so min as R80 ʼn maand kan jy help om ʼn vervolgde Christen te leer om self die Bybel te lees en hulle sodoende versterk in hul geloof te midde van die storms van vervolging.
Word ʼn Geopende Deure Frontlinie Vennoot deur die vorm hieronder in te vul:
Ons Bankbesonderhede
ABSA Tjekrekening
Open Doors – Geopende Deure
Rekeningnommer: 160 340 568
Takkode: 632005
Nedbank Besigheidsrekening
Open Doors – Geopende Deure
Rekeningnommer: 113 750 4552
Takkode: 198765
In Namibië
Nedbank – Windhoek
Open Doors Namibia
Rekeningnommer: 1 2000 23847 1
Takkode: 461609