Skip to content

SHOCKWAVE 2018

2-4 Maart 2018…Die wêreld het uitgeskakel, nou is dit tyd vir ons om in te skakel…

WAT IS DIT?
SHOCKWAVE is ʼn internasionale gebedsnaweek vir vervolgde Christene. Dit skep ook bewustheid en finansiële ondersteuning vir hierdie afgeskeepte gelowiges.

HOEKOM MOET EK DIT DOEN?
In meer as 60 lande, ly miljoene Christene onder massamoord, verkragting, marteling, aanranding, gevangenskap, uitbuiting, teistering, verdeeldheid in die familie, en verlammende diskriminasie omdat hulle in Jesus glo. Hierdie is nie net statistiek nie, hulle is ons broers en susters… hulle het ons nodig!

WANNEER IS DIT?
Die datum vir SHOCKWAVE is 2 tot 4 Maart 2018.

Back To Top
Soek