Skip to content

Vind uit waar vervolging die ergste is

“Geseënd is julle wanneer die mense julle haat en julle verstoot en uitskel en

julle naam vermy soos iets wat sleg is, alles ter wille van die Seun van die mens.”

Lukas 6:22

Die 2020 Wêreldwaarnemingslys en gebedskaart is nou beskikbaar. Voltooi slegs die onderstaans vorm on jou kopie af te laai.

Geopende Deure se Wêreldwaarnemingslys is die enisgte jaarlikse peiling wat ‘n oorsieg bied oor die vervolging van Christene regoor die wêreld – insluitend die situasie van hul geloofsvryheid.

Dié lys word geag as die mees betroubare data beskikbaar oor die vervolging van die wêreldwye Kerk. Dit ‘n kragtige hulpbron wat help om jou toe te rus met die nodige kennis om saam met ons broers en susters te staan wat lewe waar geloof die meeste kos.

Ons bid dat hierdie kennis jou sal help te weet hoe om vir ons vervolgde broers en susters te bid en hul te bemoedig.

Oops! We could not locate your form.

Back To Top
Soek