Skip to content

Ons sal graag vir jou twee van ons 12:26-armbande wil stuur, as ʼn spesiale dankie vir jou donasie of ʼn verhoging in ʼn staande debietorder wat help om die Evangelie te bevorder waar geloof die meeste kos. Hierdie armband dien as ʼn konstante herinnering dat ons, as die liggaam van Christus, een is. En met IDOP om die draai, is dit ʼn uitstekende manier om te onthou om vir ons vervolgde familie te bid.

Kry dus jou armband wanneer jy vandag gee! En maak asseblief seker dat jy die tweede armband weggee, en só iemand aanmoedig om betrokke te raak by die 12:26-Uitdaging!

*Aanbod slegs geldig tot en met 31 Oktober 2017.

Maak jou aanlyndonasie of stel ons in kennis van jou donasie deur 011 888 9341 te skakel. Gebruik asseblief jou donateursnommer + PR1710 as verwysing.

Dankie vir jou geskenk!

Oops! We could not locate your form.

Back To Top
Soek