Skip to content

Meer as 380 miljoen Christene ervaar vervolging en diskriminasie weens hul geloof.

Hulle volg Jesus, ongeag die koste. Met jou hulp bring ons vir hulle hoop deur bewusmaking, gebed en ondersteuning vir die wêreldwye vervolgde Kerk aan te moedig.

Kyk na die 2025 Wêreldwaarnemingslys
Teken die petisie
Reis

Teken in om ons nuutste kommunikasie te ontvang

Jy sal die nuutste inligting en opdaterings oor ons vervolgde familie kry, en maniere ontdek om deel te wees van hul storie deur te bid, te gee en saam met ons geloofsfamilie te staan.

  • This field is hidden when viewing the form
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Vandag se gebedspunt

FILIPPYNNE – Bid vir voorsiening vir Ramona*, ʼn 48-jarige weduwee in Suidelike Filippyne. Haar kinders is weens hul geloof deur hul mans in die steek gelaat en woon steeds by haar. Ramona vra ons om vir ʼn konsekwente
inkomste te bid.

Raak betrokke

Vrywilliger

Wêreldwaarnemingslys 2025

UITERMATIGE VERVOLGING
(81 - 100 punte)

BAIE HOË VERVOLGING
(61 – 80 punte)

*65 = Toetredingspuntetelling vir WWL 2024

Jongste nuus

Back To Top
Soek