Skip to content

ʼn Globale krisis het globale bure nodig

Dis ons kans om aan ons vervolgde broers en susters te wys dat ons Een Kerk, en Een Familie is. Dit is ons geleentheid om die Kerk te wees en bemoediging te bring gedurende hierdie krisis. Jy kan selfs in isolasie steeds lig in die duister wees.

Jou gebede en ondersteuning kan geloof versterk en hemelse hulpbronne aarde toe bring. Dis merkwaardig dat ondanks hul moeilike situasie, ons vervolgde familie vir ons ook bid. Ons kan leer om sterk te staan deur die moed en geloof van ons vervolgde broers en susters.

Dankie dat jy ons vervolgde familie versterk te midde hierdie wêreldwye pandemie.

Back To Top
Soek