Skip to content

Vervolgde gelowiges wat deur COVID-19-inperking geïsoleer is, het jou hulp nodig

Ons spanne doen alles moontlik om die Kerk in geaffekteerde lande te bereik, te bemoedig en hul geloof te versterk, beide prakties en geestelik.

Hulle het noodlenigingspakkies dringend nodig. Hierdie projek sal help om noodsaaklike voorrade aan ons vervolgde broers en susters, soos pastore by ondergrondse kerke, te lewer. Hulle kry geen ander hulp nie omdat hulle Christene is.

“Elke pakkie is ʼn teken van hoop en genade vir hierdie gemeenskappe,” vertel Hana*, ons plaaslike vennoot. “Dit bevat genoeg kos en seep om families vir minstens twee maande te help.”

Jou geskenk van R150 of meer sal help om gelowiges te ondersteun in lande wat aansienlik geraak word deur die COVID-19-krisis.

  • Hidden
  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Skenk Nou”-knoppie klik
  • Hidden
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Back To Top