skip to Main Content

Ons sprekers is beskikbaar vir virtuele en in-persoon geleenthede (met Covid-verwante beperkings in ag geneem).

Nooi ons om meer te kom deel, gebed te lei en jou wandel met Jesus te inspireer en uit te daag. Luister na die lesse en getuienisse van dapper vervolgde gelowiges soos vertel deur een van Geopende Deure se passievolle en ervare sprekers.

Back To Top