Skip to content

Die geweld deur ekstremiste teenoor Christene het nie gestop vir die pandemie nie. Maar wanneer die pandemie stop, sal die Kerk nog bestaan?

Jou ondersteuning kan die Kerk in Indië help om te oorleef – te midde van geweld, vervolging en die verlies van lewensbestaan as gevolg van Covid.

Geopende Deure, deur plaaslike vennote In Indië, help die vervolgde Kerk met die verspreiding van Bybels en Christelike materiaal, vervolgingsvoorbereidheid en ander Bybelse opleiding, leierskapopleiding en -hulpronne, regshulp, traumaberading, dringende hulp en noodleniging, en mediese ondersteuning.

Elke R275 kan dringende noodleniging bied aan ʼn slagoffer van geweld of ʼn gelowige wat hul lewensbestaan as gevolg van die pandemie verloor het.
Elke R950 kan ʼn leier oplei om vervolgingsoorlewing-werkswinkels vir ander gelowiges aan te bied.
Elke R4 100 kan ’n gelowige wat sy lewensbestaan verloor het help om ʼn klein besigheid te begin.

Dankie dat jy die Kerk in Indië vandag versterk!

Back To Top