Skip to content

Daar is ʼn paar maniere hoe jy jou stem vir jou familie in Indië kan verhef:

Skryf aan jou LP (Lid van die Parlement) en deel die skokkende verslag van die London School of Economics oor hoe ekstremiste leuens en propaganda gebruik om geweld aan te hits.

Raak betrokke by ons sosiale media veldtog deur die kort veldtogvideos te deel en politici, invloedrykes en media te tag. Gebruik die hutsmerk #StandforTruthIndia.

Op Sondag, 15 August is dit Indië se Onafhanklikheidsdag. Staan op hierdie dag saam met gelowiges regoor die wêreld en plaas ʼn foto van jouself op sosiale media wat ʼn plakkaat vashou met #StandforTruthIndia om jou solidariteit met die Kerk in Indië te wys. Gebruik die hustmerk #StandforTruthIndia op jou prent te merk.

Sopas vrygestel

Skokkende nuwe verslag van die London School of Economics (LSE), wat die uiterste vervolging wat Christene en Moslems ervaar beskryf. Gewelddadige groepe Hindoe-nasionaliste is hiervoor verantwoordelik.

Laai hierdie prent af en maak dit jou WhatsApp profiel-foto terwyl jy intreë in gebed vir Indië.

Kyk

Hierdie is ‘n video van ‘n Hindoe menigte wat Indiese gelowiges wie se huis afgebreek word omdat hulle in Jesus glo.

Back To Top