skip to Main Content
Loading Geleenthede

Komende Geleenthede

Geleenthede Search and Views Navigation

Geleenthede Views Navigation

Mei 2019

BIBLEGIVERS, Mac Mac 50 Miler

Mei 25
Pilgrimsrest, Mpumalanga

Klik hier om ons Mac Mac 50 Miler-atlete, te borg wat gaan hardloop vir 'n doel.   As jy saam met Geopende Deure wil staan, en self 'n BIBLEGIVER wil word om ten einde ʼn Bybel te plaas in die hand van…

Vind meer uit »

Junie 2019

BIBLEGIVERS, Comrades Marathon

Junie 9

Klik hier om ons Comrades Marathon-atlete, te borg wat gaan hardloop vir 'n doel.   As jy saam met Geopende Deure wil staan, en self 'n BIBLEGIVER wil word om ten einde ʼn Bybel te plaas in die hand van ʼn vervolgde…

Vind meer uit »

Vadersdag-Geleentheid

Junie 15
DRC Rooihuiskraal, 140 Hofsanger Road, Rooihuiskraal
Centurion,GautengSouth Africa
+ Google Map

Ter ere van Vadersdag nooi ons julle uit, eggenote, mammas, oumas en suster, om ʼn tafelgasvrou te wees vir die hoof van jul huis tydens Geopende Deure se spesiale Vadersdagviering.   Kom sluit by ons aan vir ʼn lekker kuier,…

Vind meer uit »

Augustus 2019

Geopende Deure Dag

Augustus 17
Bloemfontein, Baptist Church, Van Blerck Street, Groenvlei
Bloemfontein,9301South Africa
+ Google Map

Ons nooi jou uit om by ons aan te sluit op Saterdag, 17 Augustus, vir Geopende Deure Dag – om dít te vier wat God deur jou en ander doen, wanneer ons kyk na meer as 60 jaar se bediening…

Vind meer uit »
+ Laai Geleenthede Af
Back To Top
×Close search
Soek