Skip to content

Jong Christene in Egipte word uitgemergel deur genadelose vervolging – en die toekoms lyk wanhopig.

Baher* het op 13 ophou skoolgaan omdat sy familie te arm was en beroepsopsies beperk was as gevolg van hul geloof. Baher het geweet dat die steengroef gevaarlik is, maar hy het geen ander keuse gehad as om saam met ander vervolgde gelowiges by een van die gevaarlikste steengroewe in Bo-Egipte te begin werk nie.

“Ek het myself gehaat en ek het vir God gehaat,”

Jong gelowiges soos Baher het hoop nodig. Nie net in Egipte nie, maar regoor die Midde-Ooste.

Sal jy die toekoms herskryf vir hierdie jong Christene in Egipte en die Midde-Ooste?

  • Elke R260 kan help om ʼn maand se mediese sorg en ondersteuning te voorsien aan vervolgde Christene.
  • Elke R700 kan help om jong steengroefwerkers op te lei en te dissipel om hul geloof te versterk.
  • Elke R2 050 kan finansiële sekerheid bied aan ʼn vervolgde Christen-familie deur ʼn lening vir ʼn klein besigheid.

“Versterk die wat oorbly, wat op die punt staan om te sterwe.” 

Openbaring 3:2

*Naam verander vir sekuriteitsredes.

Back To Top