Skip to content

Help om die hoop van Kersfees te bring vir vervolgde Christene in Colombië

Help om die hoop van Kersfees en die geskenk van ʼn veiliger toekoms aan vervolgde kinders soos, Daniela, te bring.

Jou geskenke en gebede wys aan vervolgde Christene dat hulle geliefd en nooit alleen is nie, hierdie Kersfees en regdeur die jaar. Jy kan vir hulle ʼn familie wees!

*Name verander weens sekuriteitsredes.

Back To Top
Soek