Skip to content

9 Oktober 2025

  • Corrin Durrheim

SENTRAAL-ASIË – Bid vandag vir pastoor Pavel Schreider (65) van Kirgisië. Hy staar vyf tot sewe jaar tronkstraf in die gesig. Bid Psalm 91 oor hom en dat die Here Skrifgedeeltes in sy gedagtes sal bring.

Back To Top
No results found...