Skip to content

‘Sonder jou gebede en finansiële ondersteuning sal ons nie kan voortgaan nie’

ʼn Geskatte 50,000 tot 70,000 Christene is tans gevangenes in Noord-Koreaanse arbeidskampe. Hulle word gereeld gemartel, verhonger en geforseer om 18 ure ʼn dag te werk.

Alhoewel dit afgryslik is, is die situasie in Noord-Korea nie hopeloos nie.

Broer Andrew, wat Geopende Deure meer as 60 jaar gelede gestig het, het gesê:

“Die uitdaging, wanneer dit kom by die menslik onmoontlike, is om nié dit wat ons sien as onvermydelike einde te aanvaar nie. Die Bybel maak nie fatalisme goed nie. Dit vra na aksie, inisiatief, geloof.”

Vandag, het JY die geleentheid om te reageer met aksie, inisiatief en geloof. Gee vandag om te help voorsien in noodlening en ondersteuning vir Noord-Koreaanse Christene.

Dankie dat jy so ruimhartig gee as wat jy kan.

  • Hidden
  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Skenk Nou”-knoppie klik
  • Hidden
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Back To Top