Skip to content

Voorsien Dringende Hulp Aan Slagoffers
Van Gewelddadige Vervolging

Jou Geskenk van Hoop kan verligting bring vir slagoffers van gewelddadige vervolging deur sosiale ontwikkelingsinisiatiewe om gemeenskappe wat kwesbaar is vir vervolging, toe te rus met vervolgingsvoorbereidheid-opleiding om hulle te midde van vervolging te versterk en noodleniging te verskaf waar nodig.

**Vrywaring: Elke geskenk in hierdie kalender verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke bedieningsarea. Die geskenkbedrae is voorbeelde van projekte binne die groter pakket, en jou spesifieke geskenk sal aan hierdie pakket (bedieningsarea, streek) gaan. Indien enige pakket ten volle befonds is, sal ons jou geskenk aanwend waar die nood die grootste is. Verteenwoordigende foto is gebruik vir sekuriteitsredes

Back To Top