ONDERSTEUN ONS FAMILIE IN AFRIKA
Duisende Christene in Afrika benodig jou hulp
Habiba* van Burkina Faso was slegs 13 jaar oud toe dit gebeur het…
Kyk hieronder na haar storie:
Dit is slegs danksy ons ondersteuners se hulp dat Geopende Deure ʼn pad saam met ons broers en susters kan stap.
Deur ʼn bydrae te maak vir die Arise Africa-veldtog, sal jy help om genesing en dringende verligting vir hulle grootste behoeftes te bring. Maar jy sal ook help om gelowiges en kerke in die streek toe te rus en op te lei om veerkragtig in hul geloof te wees, om sterk te staan en ʼn krag vir die Evangelie te wees, selfs te midde van uiterste duisternis.
Kan jy vandag help om ons familie te ondersteun?
*
*Naam verander vir sekuriteitsredes.
**Enige oortollige fondse sal gebruik word om vervolgde Christene te versterk in ander lande waar dringende hulp nodig is.
.