Skip to content

GIVE HOPE THIS CHRISTMAS

ONDERSTEUN CHRISTENE IN DIE TOP 10 WWL-LANDE

Sal jy die wêreld se mees vervolgde Christene bystaan en vandag en in die toekoms vir hulle hoop bring?

Terwyl Noord-Korea weereens bo-aan die Wêreldwaarnemingslys (WWL) is as die gevaarlikste plek om ʼn Christen te wees, het vervolging nie net in dié land vererger nie. Die 2023 Wêreldwaarnemingslys onthul dat vervolging regoor die wêreld ongekende vlakke bereik het. Dit het aansienlik toegeneem in die 30 jaar wat ons dit deur die Wêreldwaarnemingslys monitor.

 Indien jy daartoe in staat is, sal jy die wêreld se mees vervolgde Christene bystaan?

Elke R102 kan ʼn Bybel aan ʼn gelowige gee wat van uiterste vervolging vlug.

Elke R395 kan geestelike en finansiële ondersteuning aan ʼn gelowige gee wat van uiterste vervolging vlug.

Elke R935 kan ʼn kospakkie en noodsaaklike medisyne aan vlugtelinge gee wat van uiterste vervolging vlug.

Dankie.

 

*Enige oortollige fondse sal gebruik word om vervolgde Christene in ander lande te help waar dringende hulp nodig is.

Back To Top