Skip to content

Stuur jou video om Geopende Deure geluk te wens en om die Here te prys vir 50 jaar van diens aan die vervolgde Kerk.

Bespreek jou plek
Maak ‘n skenking
Gee ‘n maandelikse geskenk
Vra vir ʼn Geopende Deure-besoek

Neem ‘n video van jouself, en hou hierdie dinge in gedagte:

  • Die video kan nie groter as 32MB wees nie. Afhangende van die kwaliteit van jou kamera, beteken dit dat die video nie langer as 25 sekondes kan wees nie.
  • Om die selfie-kamera te gebruik is ‘n goeie opsie, aangesien die kamera laer kwaliteit video neem. Dit beteken dat die video dus kleiner is.
  • Indien jy die hoër-kwaliteit agterste kamera wil gebruik, gaan die video moontlik bietjie korter moet wees.
  • Draai ook die foon dwars, om sodoende die landskap-modus te gebruik.

Dien die video in deur die onderstaande vorm in te vul. Kies die regte video op jou toestel of rekenaar om by die vorm aan te hak.

* Wanneer jy die bepalings en voorwaardes aanvaar, gee jy ons toestemming om jou video te publiseer op sosiale media, by die 50ste viering ens.

Dankie vir jou deelname!

Back To Top