Skip to content

Vervolging teenoor vroue is gewelddadig, versteek en kompleks.

Dit val die kern van wat die beteken om ʼn vrou te wees aan; ʼn eggenoot, ʼn ma en ʼn dogter.

Dit is die storie van Sarah, een van talle vroue wat Jesus liefhet, maar uiterse vervolging verduur vir haar geloof.

En as jy eers gesien het hoe vroue ly, kan jy dit nie ontsien nie. Dit is tyd om op te tree!

Jy kan vandag aksie neem teen die lyding van vervolgde vroue deur jou geskenk hieronder.

Back To Top