Skip to content

Weduwees soos Gladys moet nie net hulle smart deurstaan nie, maar word ook agtergelaat om alleen na hul kinders om te sien. Terselfdertyd word hierdie bedroefde families verstoot deur hul plaaslike gemeenskappe en families wanneer hulle weier om hul geloof te versaak – wat hulle sonder ʼn heenkome laat.

“Ek… het onbeskryflike pyn ervaar toe my man vermoor is,” vertel Keniaanse weduwee Gladys. “En hy is nie dood in ʼn ongeluk of deur siekte nie…. My Ben is vermoor alleen oor sy geloof in Christus Jesus en die werk wat hy vir die Here gedoen het.”

Jou registrasie fooi van R340 vandag sal 1 weduwee en haar kinders van kos en behuising voorsien vir ʼn maand.  Voltooi die onderstaande vorm om jou aanlyn sitplek(ke) te bespreek om by ons aan te sluit op die 9de Augustus om 10:00.

Back To Top