Skip to content

Laat hoop voortduur hierdie Kersfees

Vir die kinders in die vervolgde Kerk is Kersfees dikwels ‘n somber tyd.

Deur jou geskenk vandag kan jy die volgende generasie positief beïnvloed en ʼn veilige ruimte vir hulle skep om te groei. Hier kan hulle Christelike kampe bywoon of ʼn opvoeding ontvang om in hul lewens en geloof te groei.

R460 kan vier kinders of jeugdiges na ʼn Christelike kamp stuur.

Back To Top