Skip to content

Kinders van die vervolgde Kerk

Met behulp van ons ondersteuners, lewer Geopende Deure bystand aan kinders regoor die wêreld wat deur vervolging geraak word. Daar is ʼn dringende behoefte aan onderrig, Christelike literatuur en Bybels, sosiale byeenkomste soos kampe vir kinders, die versterking van gesinne deur mikrolenings en ondersteuning met traumagenesing.

Wil jy ook hierdie Kersfees hoop gee aan vervolgde kinders deur vir hulle veiligheid, onderrig en ʼn toekoms te gee? Seën vervolgde kinders met ʼn finansiële Kersgeskenk deur die vorm hieronder te voltooi.

Back To Top