Baie Dankie! Gelukkig word hulle ondanks vervolging, onderdrukking en isolasie nie vergeet nie. En daarom is hulle veerkragtig terwyl hulle Christus te midde van die duisternis dien… *Hierdie fotoboek is slegs in Engels beskikbaar. Kliek hier om jou e-Fotoboek af te laai #StandfortruthIndia