Gelukkig word hulle ondanks vervolging, onderdrukking en isolasie nie vergeet nie.
En daarom is hulle veerkragtig terwyl hulle Christus te midde van die duisternis dien…
Ons webtuiste is nou slegs in Engels beskikbaar. Sommige aflaaibare hulpbronne (soos gebedskalenders) bly steeds in Engels en Afrikaans beskikbaar op die Engelse webtuiste. E-posse en WhatsApp-boodskappe sal steeds in beide Engels en Afrikaans beskikbaar wees, maar alle skakels sal jou na die Engelse webtuiste lei.
Besoek asseblief ons Engelse webtuiste vir ons nuutste inhoud.