Skip to content

Platgeslaan… maar nie vernietig nie. Help vandag die Kerk in Indië om te oorleef.

ʼn Ekstremistiese aanval het Preetha* vir die dood agtergelaat. Tog is sy hospitaalbehandeling geweier omdat sy ʼn Christen is. Ekstremistiese geweld het egter nie gestop vir die pandemie nie. Die vraag is egter, sal die Kerk nog oorleef teen die tyd wat die pandemie eindig?

Ons visie is nie net vir die Kerk om te oorleef nie, maar dat sy sal aanhou groei in geloof en dapper getuienis. Sal jy vandag deel van hierdie visie wees ?  

Elke R275 kan dringende noodleniging voorsien aan ʼn slagoffer van geweld, of ʼn gelowige wat hul lewensbestaan weens die pandemie verloor het.

Elke R950 kan ʼn leier oplei om vervolgingsoorlewing werkswinkels aan te bied vir meer gelowiges.

Elke R4 100 ʼn kan gelowiges help wat hul lewensbestaan verloor het, om ʼn klein onderneming te begin.

Dankie dat jy opstaan vir ons familie in Indië, op die frontlinies van ons geloof, wat ons ondersteuning en gebede nodig het om sterk te staan en die lig te midde van die duister te wees.

*Naam vir sekuriteitsredes verander.

Back To Top