Skip to content

GEE HIERDIE KERSFEES HOOP

Sal jy ʼn geskenk van veiligheid, onderrig en ʼn toekoms aan
kinders in vervolgde gesinne gee?

Valentina sal vir Kersfees by die huis wees. Maar dit is te gevaarlik om te bly… Haar pa is ʼn kerkleier, so die 15-jarige Valentina is ʼn teiken vir vervolging. Colombiaanse guerrilla-groepe wil haar werf. Sy het al dreigemente van aanranding, ontvoering en selfs verkragting ontvang.

Vervolging is swaar en isolerend vir kinders soos Valentina. Dit vorm hul lewens en toekoms.

Sal jy asseblief hierdie Kersfees ʼn geskenk van hoop aan vervolgde kinders gee?

  • Elke R165 kan aan ʼn kind ʼn Bybel gee sodat hulle Jesus deur die Skrif kan leer ken.
  • Elke R450 kan ʼn maand se onderrig verskaf aan ʼn kind wat deur vervolging geraak word.
  • Elke R1 206 kan ʼn kind by die Geopende Deure Kindersentrum in Colombië ondersteun met veiligheid, onderrig en ʼn toekoms.

 “Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle ‘n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is.” – Lukas 2:10

 

*Enige oortollige fondse sal gebruik word om vervolgde Christene in ander lande te help waar dringende hulp nodig is.

Back To Top