Skip to content

In Indië word Christene van alle kante af aangeval. Vervolging is gewelddadig, geteiken en sorgvuldig beplan. Dit ontwrig mense se lewens.

Maar met jou ondersteuning, sal vervolging nie hul geloof ontwrig nie.

 Sal jy Indië se Christene asseblief bystaan sodat hul geloof onwrikbaar kan bly?

  • Elke R320 kan drie gelowiges oplei, wat hulle sal toerus om op ʼn Bybelse wyse te reageer op vervolging te reageer.
  • Elke R900 kan noodvoedsel, medisyne en skuiling aan twee gelowiges in Indië gee wat deur vervolging geraak word.
  • Elke R1 275 kan aan ʼn vervolgde Christen ʼn lening en opleiding gee, sodat hulle ʼn klein onderneming kan open en hul familie kan ondersteun.

Dankie. “Laat ons wat ʼn onwankelbare koninkryk ontvang het, dan nou dankbaar wees.” – Hebreërs 12:28

*Enige oortollige fondse sal gebruik word om vervolgde Christene in ander lande waar dringende hulp nodig is, te versterk.

Back To Top