Skip to content

“Is daar ʼn groter eer as om ʼn dissipel van Jesus Christus genoem te word?” – Broer Andrew

Waarom op jou tone deur die lewe loop en veilig by die dood aankom? Broer Andrew, stigter van Geopende Deure, het verseker nie op sy tone geloop nie. In plaas daarvan het hy gedurf om sy vertroue in God te plaas en Jesus te volg deur die gevaar. Hy laat ʼn invloedryke nalatenskap van geloof, visie en ewige hoop vir die vervolgde gelowiges aan wie hy sy lewe tegewei het.

Geopende Deure bedank en vier sy inspirerende lewe.

Back To Top