skip to Main Content

“Word wakker en versterk wat nog by julle oorgebly het, wat op die punt staan om dood te loop. Wat julle doen, vind Ek nie goed genoeg voor die oë van my God nie.” – Openbaring 3:2

Hierdie vers uit Openbaring het Broer Andrew gelei waar hy Geopende Deure op die been gebring het om die vervolgde Kerk te versterk.

Indien Broer Andrew se lewe en bediening jou inspireer/bemoedig het, sal jou ondersteuning sy erfenis help voortleef en groei. Geopende Deure bestaan sodat geen gelowige vervolging en diskriminasie alleen hoef te verduur nie. Om dapper en getrou te getuig van Jesus, ongeag die prys.

Jy kan ʼn finansiële bydrae maak tot die God se Smokkelaar-fonds, wat Geopende Deure se mees strategiese werk sal laat voortgaan en die vervolgde Kerk sal bemoedig.

  • Hidden
  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Skenk Nou”-knoppie klik
  • Hidden
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Back To Top