Skip to content

Kinders regoor die wêreld word ontneem van hul basiese regte bloot omdat hulle Christene is. Jou ondersteuning sal help om ʼn R570 000-doelwit te bereik om die kinders van die vervolgde Kerk te ondersteun, die volgende generasie vir die Evangelie.

Jou geskenk sal dringende hulp en ʼn meer geborge toekoms vir ʼn vervolgde kind gee:

  • R1 320 kan ’n maand se skoolonderrig voorsien aan tien kinders wat deur vervolging geraak word, en hulle help met ʼn blinker toekoms.
  • R380 kan een gesin wat deur gewelddadige vervolging geraak is met dringende kos en hulp ondersteun.
  • R180 kan help om traumaberading aan ʼn vervolgde Christen-kind te gee, en sodoende hoop en genesing bied.

*Indien meer fondse ingesamel word sal dit geallokeer word aan die oorblywende R4,2 miljoen wat ons nog hierdie jaar moet insamel om projekte op grondvlak te befonds.

Back To Top