Gee asseblief nou om ons vennote op grondvlak in staat te stel met die voorsiening van onmiddellike verligting, traumasorg, skuiling, voeding – en wat ook al die grootste behoefte vir Pakistanse gelowiges is in die nadraai van die mees onlangse aanval. Jou geskenk sal plaaslike vennote help om in die dringende en langtermyn behoeftes van ons familie te voorsien en die Kerk in Pakistan te herbou, herstel en versterk, vandag en in die toekoms.
“In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie… vervolg, maar nie verlate nie; neergewerp, maar nie vernietig nie.”
2 Kor. 4:8-9
*In die geval dat meer fondse ingesamel word as wat vir die Kerk in Pakistan benodig word, sal jou dit aangewend word vir kwesbare Christene om die wêreld in situasies van dringende nood.