Skip to content

9 August 2018

Bid vir Christene in Sri Lanka, veral pastore, wat deur Boeddhistiese bendes aangeval word. Bid dat hulle sal aanhou om sterk te staan in die waarheid, en om die Here te dien, ten spyte van hierdie aanvalle.

Back To Top
Search