Paassondag – Prys God vir die lewe wat Jesus is en die ewige lewe waarmee ons geseën is deur Sy dood en opstanding! Bid vir vervolgde gelowiges wat geduldig wag vir die dag dat hulle met Christus herenig en bevry sal wees van die vervolging wat hulle daagliks moet verduur.
Prayer Points