Skip to content

8 April 2023

Gelowiges wêreldwyd – Bid dat gelowiges wêreldwyd standvastig sal bly in hul geloof. Bid dat ons uitdagings in geloof en gehoorsaamheid aan God sal aanpak, met die wete dat ons Sy beloftes kan vertrou. Mag ons nie in ons geloof twyfel deur uitdagings wat ons dié jaar in die gesig mag staar nie.

Back To Top
Search